Modulekode | MFP 371 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die module stel die mondhigiëne student bekend aan maksillo-fasiale patologie wat mees algemeen in die algemene praktyk voorkom. Dit sal die student in staat stel om te differensieer tussen variante van normaal en patologiese letsels. ‘n Basiese kennis van die etiologie, patogenese en kliniese voorkoms van die letsels sal opgedoen word. Spesifieke behandelingsmodaliteite relevant tot die mondhigiënis sal ook in die module aangespreek word. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271 |
Kontaktyd | 1 lesing per week for 30 weke |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Mondpatologie en Mondbiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App